My Joomla

Fokof Halloween

10-Oct-27-Fokof-Halloween
Category
Upcoming Events
Date
2018-10-27 16:00 - 23:59

Kom trek aan soos die kinders van die aand en vier HALLOWEEN saam met ons! 

''Gooi jou hande in die lug
En prys die duisternis
Soos die woonstelblokke
Soos die kinders van die aand
Onvervangbaar
Ons is leeg, want ons wil wees''

Best-dressed couple will win a R1000 SA Spitbraai voucher. Best-dressed individual will win a Fokofpolisiekar hamper valued at R1000.

Deure maak 4pm oop. Eerste band begin 5pm!

Line-up:
Fokofpolisiekar
LA Cobra
Red letter Sunday
Burning Blue
Lawless Gentleman
Koedoe and more…

Venue: Rumours Rock City
Address: Corner Weltervreden Road and Valley Lane, Randburg
Contact: Fred 079 825 7995
Performance time: First band starts at 5pm.
Tickets: R100 pre-sale 

PS: as jy nie op-dress nie is jy KAK!

 
 

Powered by iCagenda

Upcoming events

Mon Tue Wed Thu Fri Sat Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

News

Links